header5

Koor en Orrel uitvoering

Catando@bloem en Arbitrio Mannekoor asook Prof. Albert Troskie


Saterdag 30 April om 19H00

Koste:  R40.00

 

PE Wes Basaar

Vrydag 27 Mei om 15H30

Lees meer...
 

Ons Leuse:
"Lig van Hoop en Versorging"

In ’n donker wêreld wil ons “die Lig” bring wat Hoop gee om op te staan en aan te gaan. En as dit voel of die wiele afval gaan ons jou versorg totdat jy jou lewens reis kan voortsit.

 


PE Wes Kantoor:
Tel: 041-365-2122
Ure: Ma-Vry 08H00-12H00